|
| Company Name: |
Die Stem |
| Location: |
London, United Kingdom |
| Services/Products: |
Koerant in Afrikaans |
| Contact Number: |
0 |
|
Website:
|
 |
|
Afrikaanse Koerant vir Suid Afrikaaners in the Verenigde Koningkryk
Lees al jou nuus, sport en vermaaklikheede in Afrikaans.
 Die Stem is die eerste gratis Afrikaanse publikasie deur Blue Sky Publications, een van die grootste uitgewers van gemeenskapskoerante in die VK, onder die eienaarskap van Suid-Afrikaners.
Dit is 'n maandelikse publikasie en die hoofdoel van die publikasie is om mense te vermaak. Van ons bekende skrywers sluit dan ook in: Steve Hofmyer en Casper de Vries.
http://www.diestem.co.uk
|