South African Online Directory
spacer
Home arrow Bars and Clubs arrow Bars and Clubs in the UK arrow Sokkies in London
 
sokkies 
 Company Name:  Sokkies
 Location:  London, United Kingdom
 Services/Products:  Club
 Contact Number:  078 3428 7468

 Website:

SA PROMO SA UK Directory - Company Web Link
 

 

 

Die sokkies gemeenskap is aanlyn! Hier kan mens lekker met mekaar chat of dit nou in die publiek op die forums verskyn of a privaatboodskap is na n vriend. Die idee is om n omgewing te skep waar Suid-Afrikaners sosiaal kan verkeer, met vriende in aanraking kan kom, en selfs n paar nuwe vriende langs die pad maak. Al die sokkie inligting sal ook hier verskyn en jy kan selfs stem dikmaak deur in die "Laat jou stem tel!" forum of al die nuwe fotos aflaai in die "Fotos" forum.

 

Om deel te word van die gemeenskap moet jy eenvoudig registreer. 'n email word vir jou gestuur en jy moet op die skakel in die email klik om jou rekening te aktiveer. Jy kan dan met jou "username" en "password" inlog van enige rekenaar af. Vir enige probleme of navrae oor hoe om die forums te gebruik kontak my gerus - Johann

 

 
< Prev   Next >
Google
SA Topsites ::