South African Online Directory
spacer
Home arrow Religion arrow Religion in the UK arrow SA Gemeente
SA Gemeente UK
 Church Name:  SA Gemeente
 Location:  United Kingdom & Ireland
 Services/Products:  Inter-denominaal, Kerk, Church
 Contact Number:  +44 (0) 207 353 6124

 Website:

SA PROMO SA UK Directory - Company Web Link

 

 

  

SA Gemeente is ’n inter-denominale, Christen gemeente van grootliks Afrikaans sprekende Suid-Afrikaners wat tans in die VK bly. Huidiglik bedien ons meer as 5000 Christene in ons gemeente!


Ons gemeentelede bestaan uit ’n mengsel van ‘working holiday makers’, jonggetroudes wat langer bly en begin met ’n gesin en professionele mense wat langtermyn hier bly om aan hulle loopbane te bou. Gevolglik het ons gevestigde familie-, kinder- en jeugbedienings in al die wyke.


Ons het verskeie bedieningspunte regoor die VK wat bestuur word uit vier wyksgemeentes - Londen, Suidwyk, Noordwyk en Middellande wyk. 

SA Gemeente Wyke
Vind uit waar is jou naaste SA Gemeente is CLICK HERE en kom maak ‘n draai! 
 
Next >
Google
SA Topsites ::